Wys tans plasings met die etiket aartappelwater goed vir plante. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket aartappelwater goed vir plante. Wys alle plasings

Vrydag 05 Februarie 2016

Aartappel-water vir jou plante

Hou die water waarin jy aartappels of pasta kook. Stysel-water moedig die grond aan om voedingstowwe af te skei. Maar moenie soutwater gebruik nie aangesien dit die plante skade kan doen.