Wys tans plasings met die etiket aartappelwater. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket aartappelwater. Wys alle plasings
Vrydag 05 Februarie 2016
Aartappel-water vir jou plante
Hou die water waarin jy aartappels of pasta kook. Stysel-water moedig die grond aan om voedingstowwe af te skei. Maar moenie soutwater gebruik nie aangesien dit die plante skade kan doen.
Etikette:
aartappelwater,
aartappelwater goed vir plante,
tuinwenk
Teken in op:
Plasings (Atom)
