Tuinfoto's

Totsiens aan my vorige tuin op Plot 96 - 1980 tot 2004
waar ek vir 24 jaar tuin gemaak het. In 2004 het ons na ons huidige Plot Nr. 84 getrek en het ek daar begin tuin maak.




  

 






 


   

   

   

   
   
    


   
 







Ons huidige plot in 2004 toe ek net begin tuinmaak het :





Ons was nog besig om die huis op te knap ook, nuwe aanbouings, vanaf 1 slaapkamer, 1 badkamer, na 3 slaapkamers, 3 badkamers, dubbel motorhuis, nuwe dak, nuwe muur om die hele huis en tuin te omring



::

Related Posts Plugin for WordPress, Blogger...